The Wayback Machine - https://web.archive.org/web/20120709064154/http://www.rsg.co.za:80/
LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 7°/18°
WEER Wind: SW

SPITS JOU ORE VIR ...

Middagvervolgverhaal

Middagvervolgverhaal

14:45-15:00 | Maandag 9 Julie 2012


DIE BASILISK deur Mari Snyman

Episode 16: Spider is Fred se broer en Peet wil alles omtrent hom weet. Selfs watter tandepasta hy gebruik. Sasha raak intussen al hoe behendiger wat haar ontwerpe betref, maar dan is daar haar dwelmprobleem wat al hoe erger raak.


MEER

WAT GEBEUR

HipHopKop

HipHopKop

Daar’s ‘n nuwe program op RSG wat jou alles oor hip-hop gaan vertel!

MEER
  • Radiodramaskryfkompetisie

    Radiodramaskryfkompetisie

    RSG en SANLAM bied vanjaar weer die gewilde radiodramaskryfkompetisie aan. Die sluitingsdatum is Maandag 30 Julie 2012. Klik hieronder om die handleiding af te laai. ...

    AFLAAI

PROGRAMVOORSKOU

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Maandag 9 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 16: Spider is Fred se broer en Peet wil alles omtrent hom weet. Selfs watter tandepasta hy gebruik. S...

    14:45 | Maandag 9 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 16: Spider is Fred se broer en Peet wil alles omtrent hom weet. Selfs watter tandepasta hy gebruik. Sasha raak intussen al hoe behendiger wat haar ontwerpe betref, maar dan is daar haar dwelmprobleem wat al hoe erger raak.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 9 Julie

    Loekie is rasend omdat hy dink Bankies verneuk hom met die aantreklike Wallies. Bankies en Loekie het ‘n ernstige gesprek oor hulle verhouding.

    19:30 | Maandag 9 Julie

    Loekie is rasend omdat hy dink Bankies verneuk hom met die aantreklike Wallies. Bankies en Loekie het ‘n ernstige gesprek oor hulle verhouding.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Dinsdag 10 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 17: Jo geniet haar uiteetsessie met Fred terdeë, of altans so kom dit voor. Weet Peet hiervan en...

    14:45 | Dinsdag 10 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 17: Jo geniet haar uiteetsessie met Fred terdeë, of altans so kom dit voor. Weet Peet hiervan en indien nie, wat gaan sy reaksie wees as hy uitvind?

  • Vers en Klank
    Vers en Klank
    21:10 | Dinsdag 10 Julie

    Daniel Hugo lees sy vertalings van verse van Miriam Van hee uit die bundel IN PLAAS VAN DIE STILTE.

    21:10 | Dinsdag 10 Julie

    Daniel Hugo lees sy vertalings van verse van Miriam Van hee uit die bundel IN PLAAS VAN DIE STILTE.

  • Kortom
    Kortom
    21:40 | Dinsdag 10 Julie

    Johann Nel lees IN DIE LIG VAN MY HALWE KERS deur Chris Barnard.

    21:40 | Dinsdag 10 Julie

    Johann Nel lees IN DIE LIG VAN MY HALWE KERS deur Chris Barnard.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Woensdag 11 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 18: Anri probeer Peet red van ‘n gewisse hartaanval deur sy wegneemete in die asblik te gooi. O...

    14:45 | Woensdag 11 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 18: Anri probeer Peet red van ‘n gewisse hartaanval deur sy wegneemete in die asblik te gooi. Of hy die broodjie wat sy hom aanbied, sal geniet is ‘n ander storie. Spider wil geld by Sasha hê vir sy dwelms.

  • Dis Klassiek
    Dis Klassiek
    21:10 | Woensdag 11 Julie

    Die hobo is ‘n houtblaasinstrument wat baie klassieke musiek gebruik word om ‘n sekere stemming te skep. ‘n Goeie voorbeeld hiervan is in die ballet, Swanemeer. Luister na die Hobokonser...

    21:10 | Woensdag 11 Julie

    Die hobo is ‘n houtblaasinstrument wat baie klassieke musiek gebruik word om ‘n sekere stemming te skep. ‘n Goeie voorbeeld hiervan is in die ballet, Swanemeer. Luister na die Hobokonsert in C majeur van Hofmann en die Swanemeer Suite van Tjaikofksi.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Donderdag 12 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 19: Iemand peuter met Fred se kluis. Hy vermoed aanvanklik dat Sasha die skuldige is, maar dan sien h...

    14:45 | Donderdag 12 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 19: Iemand peuter met Fred se kluis. Hy vermoed aanvanklik dat Sasha die skuldige is, maar dan sien hy’n woestynroos wat die dief vir hom gelos het. Sasha ontmoetdie modeontwerper Matthys Sutherland.

  • RSG Dokumentêr
    RSG Dokument?r
    20:00 | Donderdag 12 Julie

    SY NAAM WAS MARIO deur Margot Luyt
    'n Jong, intelligente seun wat daarvan droom om eendag 'n CA te wees, 'n deftige kar te ry en 'n mooi huis te besit, word koelbl...

    20:00 | Donderdag 12 Julie

    SY NAAM WAS MARIO deur Margot Luyt
    'n Jong, intelligente seun wat daarvan droom om eendag 'n CA te wees, 'n deftige kar te ry en 'n mooi huis te besit, word koelbloedig op die ouderdom van 17 op 'n straathoek doodgesteek. Waarom? Wat doen dit aan die mense wat agterbly? Hierdie hoorbeeld wil by sy vriende en familie uitvind watter invloed het Mario se lewe en dood op hulle bestaan.

  • Musiekbonbons
    Musiekbonbons
    21:10 | Donderdag 12 Julie

    Luister na die stem van Jessye Norman wat 'n lied van Satie sing, 'n deel uit n vioolsonata van Händel wat hy gekomponeer het toe hy 15 jaar oud was, en 'n wiegelied van Mendelssohn.

    21:10 | Donderdag 12 Julie

    Luister na die stem van Jessye Norman wat 'n lied van Satie sing, 'n deel uit n vioolsonata van Händel wat hy gekomponeer het toe hy 15 jaar oud was, en 'n wiegelied van Mendelssohn.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Vrydag 13 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 20: Fred het steeds geen ontsag vir Sasha of haar sketse nie. Jo roep P.I. se hulp in om haar te help...

    14:45 | Vrydag 13 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 20: Fred het steeds geen ontsag vir Sasha of haar sketse nie. Jo roep P.I. se hulp in om haar te help met haar ondersoek om meer inligting oor Fred en sy broer Spider. Maar hoekom die belangstelling, veral in Fred?

  • Sterre en planete
    Sterre en planete
    20:00 | Vrydag 13 Julie

    Die veelbesproke Higgs Boson-partikel word bespreek en daar is ook inligting oor die waarnemings van ‘n atmosfeer op ‘n eksoplaneet wat 62 ligjare van die aarde af is.

    20:00 | Vrydag 13 Julie

    Die veelbesproke Higgs Boson-partikel word bespreek en daar is ook inligting oor die waarnemings van ‘n atmosfeer op ‘n eksoplaneet wat 62 ligjare van die aarde af is.

  • Oppiradio
    Oppiradio
    20:30 | Vrydag 13 Julie

    Tribal Echo is n dinamiese musiekgroep van Kleinmond net buite Kaapstad met ‘n vars, energieke aanslag. Johnny Davids het by die groep 'n draai gemaak.

    20:30 | Vrydag 13 Julie

    Tribal Echo is n dinamiese musiekgroep van Kleinmond net buite Kaapstad met ‘n vars, energieke aanslag. Johnny Davids het by die groep 'n draai gemaak.

  • Musiek sonder grense
    Musiek sonder grense
    22:00 | Vrydag 13 Julie

    Die groep, Super Mazemba, gaan jou voete laat jeuk terwyl die sang van die Fado-koningin, Amalia Rodrigues, jou weemoedig sal laat. Die acapella-groep van België, VOICE MAIL, gaan jou ook bekoor. Die...

    22:00 | Vrydag 13 Julie

    Die groep, Super Mazemba, gaan jou voete laat jeuk terwyl die sang van die Fado-koningin, Amalia Rodrigues, jou weemoedig sal laat. Die acapella-groep van België, VOICE MAIL, gaan jou ook bekoor. Die koning van die akkordion, Enrigue Ugarte, tree ook op.

  • Superrugby
    Superrugby
    15:00 | Saterdag 14 Julie

    Stormers teen Rebels op Nuweland in Kaapstad.

    15:00 | Saterdag 14 Julie

    Stormers teen Rebels op Nuweland in Kaapstad.

  • Superrugby
    Superrugby
    17:00 | Saterdag 14 Julie

    Sharks teen Cheetahs in Durban.

    17:00 | Saterdag 14 Julie

    Sharks teen Cheetahs in Durban.

  • Superrugby
    Superrugby
    19:10 | Saterdag 14 Julie

    Eerste helfte: Bulls teen Lions op Loftus Verslfeld in Pretoria.

    19:10 | Saterdag 14 Julie

    Eerste helfte: Bulls teen Lions op Loftus Verslfeld in Pretoria.

  • Superrugby
    Superrugby
    20:10 | Saterdag 14 Julie

    Tweede helfte: Bulls teen Lions op Loftus Verslfeld in Pretoria.

    20:10 | Saterdag 14 Julie

    Tweede helfte: Bulls teen Lions op Loftus Verslfeld in Pretoria.

  • Die Barokperiode
    Die Barokperiode
    10:00 | Sondag 15 Julie

    Terrance April fokus op die drie sub-tydperke van die Barokperiode. Hy speel ook ‘n hele aantal werke van komponiste uit die periode voor.

    10:00 | Sondag 15 Julie

    Terrance April fokus op die drie sub-tydperke van die Barokperiode. Hy speel ook ‘n hele aantal werke van komponiste uit die periode voor.

  • Hoe verklaar jy dit?
    Hoe verklaar jy dit?
    11:30 | Sondag 15 Julie

    Hoe kry ‘n swerm voëls in vlug dit reg om saam in dieselfde rigting te swenk sonder om in mekaar vas te vlieg?

    11:30 | Sondag 15 Julie

    Hoe kry ‘n swerm voëls in vlug dit reg om saam in dieselfde rigting te swenk sonder om in mekaar vas te vlieg?

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefw?reld van die gestremde
    14:15 | Sondag 15 Julie

    Fanie du Toit gesels met Naas Ferreira, direkteur van ‘n beskermde werksfasiliteit aan die Oos-Rand, oor die uitdagings wat verstandelik gestremde volwassenes in die arbeidmark ervaar.

    14:15 | Sondag 15 Julie

    Fanie du Toit gesels met Naas Ferreira, direkteur van ‘n beskermde werksfasiliteit aan die Oos-Rand, oor die uitdagings wat verstandelik gestremde volwassenes in die arbeidmark ervaar.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Maandag 16 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 21: Sasha is in die sewende hemel oor haar ontwerpe, of het dit dalk iets te doen met die dwelms wat ...

    14:45 | Maandag 16 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 21: Sasha is in die sewende hemel oor haar ontwerpe, of het dit dalk iets te doen met die dwelms wat sy by Spider kry.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 16 Julie

    Lavinia keer terug Ratels toe en is woedend dat alles so hand uitgeruk het.

    19:30 | Maandag 16 Julie

    Lavinia keer terug Ratels toe en is woedend dat alles so hand uitgeruk het.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Dinsdag 17 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 22: Fred het iets gehad om vir Jo te sê, maar het intussen besluit om dit vir homself te hou. H...

    14:45 | Dinsdag 17 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 22: Fred het iets gehad om vir Jo te sê, maar het intussen besluit om dit vir homself te hou. Hoekom doen hy dit?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Woensdag 18 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 23: Peet is woedend vir Joe en aan die ander kant bitter teleurgesteld. Hoe kan sy ‘n skurk soo...

    14:45 | Woensdag 18 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 23: Peet is woedend vir Joe en aan die ander kant bitter teleurgesteld. Hoe kan sy ‘n skurk soos Fred Basson verteenwoordig?

  • Dis Klassiek
    Dis Klassiek
    21:10 | Woensdag 18 Julie

    Oudpresident Nelson Mandela word vandag 94 jaar oud. Om sy verjaardag te vier, speel Tharien Oosthuizen, die Simfonie no. 1 in G mineur opus 13 van Tjaikofski wat hy as jong musikant in 1884 tot 1886 geko...

    21:10 | Woensdag 18 Julie

    Oudpresident Nelson Mandela word vandag 94 jaar oud. Om sy verjaardag te vier, speel Tharien Oosthuizen, die Simfonie no. 1 in G mineur opus 13 van Tjaikofski wat hy as jong musikant in 1884 tot 1886 gekomponeer het.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Donderdag 19 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 24: Anri is baie opgewonde en wil weet hoekom. Sasha raak verveeld alleen in P.I. se woonstel.

    14:45 | Donderdag 19 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 24: Anri is baie opgewonde en wil weet hoekom. Sasha raak verveeld alleen in P.I. se woonstel.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Vrydag 20 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 25: Peet en P.I. is raadop met Fred. Hoe gaan hulle hom ooit vastrek? Dan kom iemand met ‘n pla...

    14:45 | Vrydag 20 Julie

    DIE BASILISK deur Mari Snyman
    Episode 25: Peet en P.I. is raadop met Fred. Hoe gaan hulle hom ooit vastrek? Dan kom iemand met ‘n plan na vore.

  • Hoe verklaar jy dit?
    Hoe verklaar jy dit?
    11:30 | Sondag 22 Julie

    Hoekom het sekere voëlsoorte ronde tonge?

    11:30 | Sondag 22 Julie

    Hoekom het sekere voëlsoorte ronde tonge?

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefw?reld van die gestremde
    14:15 | Sondag 22 Julie

    Adri Combrinck van Kaapstad vertel meer oor die opleidingsgeleenthede wat die Karel du Toit-Sentrum aan gehoorgestremde kinders bied.

    14:15 | Sondag 22 Julie

    Adri Combrinck van Kaapstad vertel meer oor die opleidingsgeleenthede wat die Karel du Toit-Sentrum aan gehoorgestremde kinders bied.

next prev

HOOR, HOOR!

Daan Toerien skryf: Maandag 2 Julie Praat Saam

"Ek doen navorsing oor die besigheidstrukture op plattelandse dorpe. Ek vind dat daar twee soorte entrepreneurs is - die wat gefokus is op plaaslike markte (daar is nie 'n gebrek aan hierdie soort entrepreneurs nie) en daardie wat geleenthede buite hulle onmiddellike omgewing kan raaksien (daar is 'n groot tekort aan hierdie soort). Dit is juis hierdie soort entrepreneurskap wat aangemoedig moet word."

SA TOP 20
30 JUNIE 2012
  • 1
    Theuns Jordaan,
    Roeper
  • 2
    Jay en Lianie,
    Bonnie en Clyde
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    75 Jaar van Musiek - RSG
  • 4
    Riana Nel,
    Die moeite werd
  • 5
    Verskeie Kunstenaars,
    Trots Afrikaans 6
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 60
  • 7
    Vinny Da Vinci,
    Deep House Sounds 9
  • 8
    Mi Casa,
    Mi Casa
  • 9
    Adele,
    21 - Musica Exclusive
  • 10
    The Soil,
    Deluxe Edition
  • 11
    Anthony Hamilton,
    Back to love
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Die Beste van U EIE KEUSE
  • 13
    Zonke,
    Ina Ethe
  • 14
    Parlotones,
    Journey through the shadows
  • 15
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 16
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 61
  • 17
    4werke,
    4werke
  • 18
    Verskeie Kunstenaars,
    The Only 2000's Album You'll Ever Need
  • 19
    Mimi Coertse,
    Onse Mimi
  • 20
    Sifiso Ncwane,
    Kulungile Baba
VORIGE

KITSPEILING

Is jy ten gunste van 'n voorstel dat elke gegradueerde 'n jaar se gemeenskapsdiens doen soortgelyk aan mediese studente?
STEM UITSLAG
75 jaar - 3 ads
RSG Reis

BESTEL PROGRAMME OP CD

As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.

KONTAK ONS

  • SMS aan ateljee
    (R1.50)
    33343
  • Navrae: [email protected]
  • (011) 714-6445 (faks)
  • (021) 439-0395 (faks)
  • (041) 373-8102 (faks)

E-NUUSBRIEF

Registreer hier om RSG se
e-nuusbrief te ontvang
Lees vorige nuusbriewe